top of page

7.2  Holland se loopbaankategorieë:

Volgens die teorieë van Holland kry mens 6 persoonlikheids tipes wat ‘n rol speel in die keuse van jou beroep.  Volgens die persoonlikheidseienskappe beskik jy oor vaardighede en vermoëns wat jou geskik maak vir die beroep wat jy wil volg in ‘n omgewing wat vir jou geskik is volgens jou persoonlikheid.  Jy kry ses persoonlikheid tipes naamlik:

  • Die realistiese.

  • Die intellektuele of ondersoekende.

  • Die kunstige.

  • Die sosiale.

  • Die ondernemende.

  • Die konvensionele.

     

     

     

     

     

     

     

     

     

INLEIDING TOT LO As VAk

bottom of page