top of page

Diversiteit ten opsigte van Godsdienstige Vryheid in skole

Wet 15

  1. Elkeen het die reg  op Vryheid van gewete, godsdiens, denke, oortuiging en mening

  2. Godsdiensbeoefening kan by staats of staatsondersteunende instellins geskied mits.

 

  • Daardie beofening reels nagekom word deur die tersaaklike openbare gesag gemaak is

  • Dit op billike grondslag geskied en

  • Bywooning daarvan  vry en vrywillig is

  • Elke leerder het die reg op sy eie geloof uit te beeld

  • Die skool mag onder geen omstandighede geen geloof afdwing op die leerders nie

Hierdie handves van regte is n hoeksteen van die demokrasie in Suid-Afrika. Dit verskans die regte van alle mense in ons land en bevestig die demokratiese waardes van menswaardigheid gelykheid en Vryheid

Die staat moet die regte in die handves van regte eerbieding gee end it beskerm bevorder en asook verwenslik

 

INLEIDING TOT LO As VAk

bottom of page