
6.3 Selfsorg vir die hardwerkende onderwyser
Aangesien die beroep onderwys van vandag in ‘n profesionele en hardwerkende ere is, is dit nodig vir die onderwyser om met waarde en selfrespek ook so op te tree.
-
Daar word van ‘n onderwyser verwag dat hulle klere van so aard is laat profesionaliteit na vore bring.
-
Om bogenoemde reg te kry moet onderwysers netjies geklee wees en klere dra wat beroeps profesionaliteit sal bevorder en so ook dissipline in die klas sal handhaaf.
-
Deur bogenoemde in ag te neem sal onderwysers nie net discipline afdwing nie maar ook die kinders se respek hê.
-
Onderwyssers moet ook by alle aktiwiteite betyds wees en nie laat kom nie.
-
Selfoon etiket in die klas is ook noodsaaklik vir ‘n onderwyser, soos bv. moenie ‘n selfoon antwoord tydens klastyd nie, tensy dit ‘n noodgeval is.