top of page

LO AS VAK
2.1 Leeruitkomste van die senior fase
Help leerders om hulle volle liggaamlike, intellektuele, persoonlike, emosionle en sosiale potensiaal te bereik.
Ontwikkel die leerders se vaardighede om te reageer op uitdagings en `n aktiewe en verantwoordelike rol in die ekonomie en samelewing.
leer leerders om hul grondwetlike regte verantwoordelik teenoor ander uit te oefen.
Help leerders om ingeligte en verantwoordelike besluite te neem oor hulle gesondheid, omgewing, vakkeuses en loopbaan keuses.
Verskaf geleenthede aan leerders om hulle ligaamlike ontwikkeling te beoefen.
INLEIDING TOT LO As VAk
bottom of page