top of page

6.2 Klasdissipline
-
Onderwyser en leerders moet mekaar wedersyds respekteer.
-
Moenie stry en baklei in klas nie.
-
Luister aandagtig na onderwyser of klasmaats.
-
Steek jou hand op as jy ‘n vraag het.
-
Moenie ander se aandag aftrek deur snaaks te wees in die klas nie.
-
Sorg dat jou werk altyd gedoen is en op datum is.
-
Respekteer almal ongeag van ras of geslag.
-
Respekteer mede maats se kultuur.
-
Leerders moenie die klas bemors of in klas eet en drink nie.
-
Respekteer mede klasmaats se eiendom.
INLEIDING TOT LO As VAk
bottom of page