top of page

Diversiteit:

Wat is Diversiteit? 

Een van die terme wat mens vandag toenemend in die wereld hoor is ‘’DIVERSITEIT”. Die konsep van “Diversiteit” vorm deel van postmoderne denke waarin grense vervaag veral tussen rasse, culture en belangroepe. BV kerkgroepe, of geloofsgroepe. Die klem is egter op groter verdraagsaamheid aan die een kant maar ook groter intergrasie aan die ander kant.

INLEIDING TOT LO As VAk

bottom of page