
Diversiteit in klaskamers:
· Inhoud integrasie
Gebruik voorbeelde van verskillende kulture in jou onderrig metode.
· Die konstruksie van kennis
Help jou leerders Om dan die kennis te verstaan, te ondersoek en om te bepaal hoe die kulturele aanames en verwysingsraamwerke hulle onderig beinvloed.
· ‘n Aandele pedagogie
Verander onderrig op so n manier dat die akademiese prestasie van studente met diverse rasse, kulturele,geslags en sosiale klasgroepe kan fasiliteer.
· Vooroordeel vermindering
Gebruik metodes en materiaal wat beskikbaar is om die rassehoudings teenoor almal te kan verander.
· Bemagtig n skool kultuur
Ondersoek groepering in sport en interaksie met ander personeel om n kultuur te skep wat studente uit diverse rasse , etniese en geslags groepe bewerkstellig.
· Kyk na die sterkpunte en talente in al jou leerders.
· Jy moe hoe verwagtinge he van al jou leerders.
· Gebruik al die hulpbronne wat aan jou beskikbaar is.
· Moet nie bevooroordeeld wees met leerders nie.
· Kry die leerders aktief betrokke by byeenkomste.
· Kry die ouers betrokke by die leerders se werk en sosiaale lewens.
· Skep dan n positiewe en ondersteunende atmosfeer vir alle leerders.
PRAKTIESE TAKE VIR DIVERSITEIT:
Twee aktiwiteite om diversiteit in die klaskamer te bespreek:
· Laat die leerders toe Om neerskryf wat hul dink diversiteit is. Jy as onderwyser gaan rond in die klas loop en vra vrae vir die res van die klas en vir hulle vra om hulle standpunte te verduidelik wat hulle dink diversiteit is.
· Nadat leerders hul eie defenisie van diversiteit gegee het, hou dan n klasbespreking en bespreek waar en hoe diversiteit in die skoole voorkom en hoe die leerders dink dit hanteer of verbeter sal kan word.
Leerders sal n onderhoud met hul klasmaats voer en dan die inligting gebruik om n kolomgrafiek te teken om al die verskille in die klaskamer te illustreer. En dan op so ‘n manier word die begrip en respek van diversiteit ontwikkel in die klaskamers met die leerders.
Vyf maniere hoe om die diversiteit in n klaskamer te onderrig:
STAP 1:
· Laat die leerders toe om hul lewensverhaale met mekaar te deel
Begin deur jou leerders ‘n vel papier tuis toe neem met die volgende vrae daarop:
· Wat is my nasionaliteit?
· Waar is ek gebore?
· Waar het ek grootgeword?
· Wie is my ouers?
STAP 2:
· Laat leerders hul nasionaliteit uitle. Leerders word gevra om aanlyn of by die biblioteek navorsing te doen oor die lande of groepe waaruit hul etniese agtergronde bestaan. Bv, as n kind se Nasionaliteit n mengsel is van Duits en Fraans, sou 'n leerder navorsing oor daardie twee lande doen en vrae beantwoord oor hoe die lewe in daardie land is.
· Watse kos of geregte is gewild in daardie land?
· Watse speletjies speel kinders in hierdie land?
· Watter is groot vakansiedae in daardie land?
· Noem 'n belangrike tradisie in daardie land.
STAP 3:
· Skep n stamboom projek.
STAP 4:
· Deel familie tradisies.