top of page

6.1 Lewensvaardighede waaroor die onderwyser moet beskik.
-
Onderwysers moet beskik oor goeie kommunikasie vaardighede.
-
Die onderwyser moet kritiese denkpatrone by leerders kweek.
-
Onderwysers moet tegnologie in hulle lesse inkorporeer wat leerders sal aanmoedig om te leer.
-
Leer leerders om alle take en opdragte sistematies aan te pak.
-
Praat ‘n eenvoudige en maklike taal wat leerders sal verstaan.
INLEIDING TOT LO As VAk
bottom of page