top of page

VERHOUDINGS

  • Onderwyser leerder verhoudings is die belangrikste verhouding in die klaskamer en ook in die hele skool, omdat dit die leerder se prestasie bepaal in die klaskamer.

 

Leerders se verhoudings met mekaar is ook baie belangrik, omdat leerders met mekaar oor die weg moet kom sodat daar samewerking in die klas kan wees en ook dat leerders mekaar kan help.

 

Onderwysers moet leerders bewus maak van die tiepe verhoudings wat onder mekaar is naamlik:

 

Liefdesverhoudings – As daar sterk gevoelings is tussen jou en n ander leerder waarby julle aangetrek is na mekaar toe en omgee vir mekaar.

 

Onderwyser tot leerder verhouding – Die verhouding moet goed wees sodat die leerder wee thy kan die onderwyser vertrou met die werk en om met die onderwyser te gaan gesels.

Leerder tot leerder verhouding – Die verhouding tussen klasmaats sal bepaal hoe die atmosfeer in die klaskamer is en hoe goed die leerders saam mekaar gaan werk.

 

Ouers tot leerders verhouding-  Waneer leerders uit n goeie huis uit kom sal die leerder goeie dissiplinne en respek he vir die ouers, leerders en ook onderwysers.

 

Leerder na troeteldier verhouding – Waneer die leerder in n moeilike situasie is en van stress ontslae wil raak sal n troeteldiertjie n goeie manier wees om van stress ontslae te raak.

 

 

 

INLEIDING TOT LO As VAk

bottom of page