
Groepsdruk
Groepsdruk is die invloed wat n vriende groep en ander mense rondom jou, jou as person motiveer om jou waardes, gedrag en houding te verander om by n sekere groep mense in te pas. Mense kan mekaar positief, maar ook negatief beinvloed wanneer dit kom by groepsdruk.
Hoe kan die onderwyser optree waneer groepsdruk plaasvind?
-
Om leerders aan te moedig om vir hulself en vir ander op te staan waneer hulle geboelie word.
-
Onderwysers kan met die leerders praat waneer die leerders hulp kort of net iemand nodig het om te gesels.
-
Leerders wat besig is om groepsdruk op ander leerders uit te oefen moet gestraf word en ook aangespreek word.
-
Onderwysers moet hul bes doen om te sorg dat leerders veilig voel sodat hulle skool kan geniet en hul beste kan gee.
